Plaasmark by N.H. Kerk Kruin
Oct 16, 2025
· Nov 1, 2025
Bring die plaas dorp toe!
Kom kuier saam by die Plaasmark by N.H. Kerk Kruin op
1 November 2025 vanaf 09:00!
Hv C.R. Swartweg en Steinmanstraat, Wilropark
Dis ’n heerlike dag vol kinderspret, musiek, boeresport, motorskou, speletjies, pryse, en baie eetgoed!
Koop vars produkte soos groente, vleis en plaasitems, en geniet die plaasatmosfeer reg in die dorp.
Dis pret vir die hele gesin — moenie dit misloop nie!